LEKKERBLY
Selfsorg Akkommodasie
Naby Mokopane Op Die Plaas
  • Hoofblad
  • Huis 2
  • Huis 3
  • huis4
  • Huis 5
  • Huis 10
  • huis 11
  • Huis 12
Ons hoë gehalte gemeubileerde eenhede is op die plaas te huur by Potgietersrus WhatsApp 073 286 3889
Mokopane, Limpopo ·
 


Kom bly in 'n lekker plaas omgewing tussen die berge naby Potgietersrus. As jy 'n stil en rustige atmosfeer wil hê om in te bly, as jy klaar gewerk het, is dit die plek vir jou om lekker te slaap en te ontspan.

Ons Hoë Gehalte Gemeubileerde eenhede is op die plaas te huur +- 9 Km uit Potgietersrus aan die myne se kant. (vyftien minute vanaf die myn - 6 Km grondpad)(Dorp toe 2 Km grondpad)


Kontak ons per e-pos: jentinabecker@gmail.com -
Voltooi die vorm aan die onder kant van die blad in vir n kwotasie ASB
   
Skakel of WhatsApp vir Jentina: 073 286 3889
​    Dries: 082 364 8281   


Vir n bekostigbare see vakansie naby Margate klik hier
Die volgende eenhede is beskikbaar.


Huis 10 is vanaf 1 Maart 2022 Beskikbaar





Die huise op die plaas is in n stil rustige omgewing tussen die berg waar jy kan ontspan na n dag se werk.
Die foto's Hier onder is van die 9 huise op die plaas.


​Ons het die volgende huise.
 Twee x  een slaapkamer eenheid 
Vier  x twee slaapkamer eenhede
Een x  drie slaapkamer eenheid
Die huise word vir `n minimum tyd van twee maande verhuur.
Elke eenheid word vyf dae van die week skoongemaak.
Wasgoed word gewas. (Jy verskaf jou eie skoonmaakmiddels) 
Tuine word instand gehou.
Water en ligte is ingesluit. (Jy koop jou eie gas vir die stoof)
WiFi is beskikbaar op aanvraag.

By elke eenheid is `n motor afdak.
Daar is DSTV Skottels (Jy bring jou eie dekodeerder)
Daar is 'n OVHD dekodeerder met sy 24 kanale gratis 
 
Kontak ons gerus - 


Skakel of WhatsApp vir 

 Jentina - 073 286 3889
    Dries    - 082 364 8281  
E-pos:  jentinabecker@gmail.com

Verwysings van vorige huurders op aanvraag beskikbaar.  ​

    Voltooi die vorm vir n kwotasie ASB En klik op die Dien in knoppie onder op die blad

Dien in
Powered by Create your own unique website with customizable templates.